Tap cover to enlarge

Dorado

Published
Oct 2016
Main Genre
Literary Literary
Pages
193

About This Book

Ná sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe.
Gilbert se pad kruis met dié van die Howlers, 'n trio voormalige tronkvoëls wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer. Hy kom kleindorpse kroeë teë, en dinosourusparke, en vergesigte wat hy hom tot nou toe skaars kon verbeel. Maar al reis hy hoe ver, die storms van sy verlede woed voort.
Kuilsrivier bied 'n tydelike hawe, selfs liefde, maar vir Gilbert is hier geen ontvlugting van 'n dringende en dreigende vraag nie: Is die visse wat hom aandryf deel van groter magte wat sy lot bepaal, of skort daar iets met sy kop?
Tom Dreyer se Dorado is 'n magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo

Genres & Themes

Subgenres

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Oct 2016 Penguin International ISBN 1415208980
Buy
eBook edition cover
eBook
Oct 2016 Penguin ISBN B01LYOTRLE
Buy