Tap cover to enlarge

Bokveld binnekort

Published
Jul 2013
Main Genre
Fantasy Fantasy
Pages
277

About This Book

Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges 'n sindikaat bedryf en moontlik ook 'n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry.Baxter stem saam dat hy nie 'n gawe ou is nie. Skoolgaan bly 'n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar's bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson "Jackie" Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag.Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit 'n apokalips of twee.

Genres & Themes

Subgenres

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Jul 2013 Penguin ISBN 1415205175
Buy