Tap cover to enlarge

Voetstoots

Published
Oct 2020
Main Genre
General Fiction General Fiction
Pages
408

About This Book

Voetstoots is 'n bontgejaste keur uit sestien jaar van Annelie se koerantrubrieke. Die temas is so wyd soos die Heer se genade. Rakende aan die torings van Babel wat ons bou.'n Begrafnisbrief uit Holland. 'n Boer wat sy plaashek vir oulaas sluit. Die boks langspeelplate in die gryse se waenhuis. Die smart om 'n kind te begrawe. 'n Glips met bensien in die tamatieslaai. 'n Sywurmhart wat sy in haar Bybel bêre. Mense sonder 'n woord van eer. 'n Eensame oom wie se hondjie op 'n sypaadjie doodgebyt is. 'n Lys van moets en moenies vir dames uit 1944. 'n Boks papsakwyn wat suur geword het. Dis lag, huil, kwaadword, nostalgie, deernis, onbegrip en lewenswette saamgeryg in 'n kleurvolle lappieskombers. En Annelie is bedrewe met die rygnaald.

Genres & Themes

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Oct 2020 Penguin ISBN 1776095251
Buy