Spring

Published
Jun 2013
Main Genre
General Fiction General Fiction
Rating

About This Book

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak 'n snaakse video. 'n Dom video wat jy maak om 'n meisie te beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry 'n bynaam – die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het opwindende en gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef ...

Genres & Themes

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Jun 2013 Penguin Random House South Africa ISBN 0799362271
Buy