Skaduwee

Published
Oct 2012
Main Genre
General Fiction General Fiction
Pages
256

About This Book

Paul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid-Afrika tien jaar tevore onder 'n wolk verlaat het. Nou is hy geskei en middeljarig, verstrengel in 'n vervelige werk en 'n sukkelende verhouding, Hy aanvaar dus geredelik 'n maklike – of so dink hy – opdrag van 'n ryk Londense finansier wat hom na Suid-Afrika terugneem. Maar die land het verander, en die terrein is verraderlik. Skielik moet Paul nie net met die skaduwees van sy eie lewe veg nie, maar ook met die versteekte magte wat Suid-Afrika beheer.

Genres & Themes

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Oct 2012 Penguin ISBN 1415204888
Buy