Patagoni

Main Genre
General Fiction General Fiction
Rating

About This Book

Wanneer Tertius de Klerk se nag van skande op die lappe kom, moet hyvlug: Weg van die drukkende universiteitsdorp waar hy geskiedenis aanverveelde studente doseer; weg van sy loopbaan wat bly taan; weg van syvrou Alta wat hom gaan verbrysel as sy hom in die hande kry.Hy kies die hasepad Patagoni toe nes sy oupagrootjie Basjan jaretevore. Hierdie dorre streek aan die suidelikste punt van Suid-Amerika hetvir Basjan en honderde boere soos hy n die Boereoorlog uitkoms gebied.Dit is hier waar Basjan n sy omswerwinge in di vreemde land 'n plaaskon vestig.Maar die geskiedenis herhaal homself: Tertius raak nie s maklik vansy vurige vrou ontslae nie. Alta sit haar lamsakkige man agterna, nesSalome Tertius se oumagrootjie met Basjan gemaak het. Per skip en opdie rug van 'n muil deur die woestyn kon Salome al hoe nader kom aan dieman waarmee sy uiteindelik sou trou.Met 'n skeut avontuur en empatie en so wyd soos die landskap vanPatagoni ontvou Maya Fowler se roman in vier stemme in 'n hinterlandwaar Afrikaans tot vandag toe steeds gepraat word.

Genres & Themes

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Penguin ISBN 1415209286
Buy