Tap cover to enlarge

Op Reis Met 'n Hond

Published
Sep 2010
Main Genre
General Fiction General Fiction
Pages
220

About This Book

'n Interessante en gesaghebbende nuwe vertellerstem. Die vertellings in hierdie debuutbundel speel op mekaar in en ontgin op onderbeklemtoonde wyse en in 'n elegiese toonaard temas soos verlies, die verlede, geweld, vervreemding, skuld, die rol van kuns, die spanning tussen die Europese en Afrika-bewussyn.   Dieselfde stem klink deur al die vertellings, wat gekenmerk word deur fyn waarneming en herhalende motiewe, met oomblikke van wrang humor (in bv. die makaber-humoristiese ‘"Skemeraand op 'n Boereplaas, oftewel Götterdämmerung op Gebedsfontein").Herhalende motiewe sluit onder meer in die hond (as simbool van die onontkombaarheid van die verlede, van die dood?), die politiese onsekerheid in die land, die kunstenaarsfiguur wat vervreem word van die werklikheid en ontvlugting vind in die Europese letterkunde. Die vertellings is uiteindelik 'n óópteken van 'n landskap van verlies, maar nie sonder 'n afstandelike ironie en die salwing wat kuns en herinneringe ook kan bring nie.

Genres & Themes

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Sep 2010 Human & Rosseau ISBN 079815327X
Buy
eBook edition cover
eBook
Sep 2010 Human & Rousseau ISBN B00BW7AFWI
Buy