Niemand Vygie

Main Genre
General Fiction General Fiction

About This Book

Niemand Vygie is WANel se eerste vollengte Afrikaanse fiksiewerk en dit voldoen volledig aan die verwagtinge van sy kritici, lesers en aanhangers van alle ouderdomme en nasionaliteite. Niemand Vygie stel ons bekend aan 'n totaal nuwe genre van WANel se skryfwerk. Dit is 'n nagmerrie sprokie vir lesers van alle ouderdomme en belangstelling - 'n verhaal wat die ontdekking van verlief raak en passie ontdek, vier.Hierdie aanloklik sensuele, dog terselfdertyd ontstellende verhaal van onskuld verlies, en die gepaardgaande avontuur, vertel van 'n negentienjarige plaasseun wie weghol van die privaat sanatorium van sy familie skaapplaas, en sy mal adolessent liefdesverhouding met sy pa. Op die bladsye van hierdie boek beskryf WANel 'n reeks ontmoetings wat hipnotiserend en ontstellend is. Van Albertus Niemand se uitverkore liefde vir sy enigste kind, die berugte partye aan huis van die vooraanstaande Fresnay sielkundige, Dr V, en Matteo, die opera sanger met sy masochistiese behoeftes. Met sy sien van 'n lesbiese plaasmoord en die verwurgde lyk van 'n skoolmaat, begin Jarred se lewe heeltemal verander die oomblik toe hy die massa moordenaar begin bevriend. Hy vind iemand teenoor wie hy nie net openlik kan praat oor die dinge waarvoor die Hantam kontrei-inwoners 'n blinde oog knip. Jarred besef nou dat 'seks die troos is wat 'n mens het om nie genoeg liefde te vind nie'. Ongeloofde liefde was nog altyd 'n belangrike tema in WANel se skryfwerk. Dit word dikwels in sy fiksie gevisualiseer as 'n bron van uithouvermoë, 'n skans teen die stormloop van die tyd. In Niemand Vygie vier hy 'n liefde wat byna vyftig jaar in die vorming was.

Genres & Themes

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

Paperback

Paperback edition cover
Trade Paperback
First Edition Independently published