Tap cover to enlarge

Net nie 'n hond nie

Published
Nov 2023
Main Genre
General Fiction General Fiction

About This Book

Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander …?Wim se verjaardagplanne sal kleuters – en ma’s en pa’s – laat skater van die lag.

Genres & Themes

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Nov 2023 Pan Macmillan South Africa Children's Books ISBN 1776253299
Buy