FictionDB
Series
Authors
New Releases
Genres
Search
Sign In
Series
Authors
New Releases
Genres
Advanced Search
Tags
My Account
My Lists
Help
Home
›
Authors
›
Tommy Wieringa
›
Joe Speedboot
Tap cover to enlarge
Joe Speedboot
by
Tommy Wieringa
Published
Jul 2007
Main Genre
General Fiction
General Fiction
Pages
252
Buy on Amazon
Kindle
About This Book
Die dertienjarige Fransie is verlam ná 'n fratsongeluk, maar reeds terwyl hy in die hospitaal aansterk, hoor hy verblydende nuus oor 'n nuweling op die dorp, ene Joe Speedboot, wat besig is om die dorpie se plattelandse verlamming te temper. Dié is 'n seun met baie planne en 'n wil van staal – soveel so dat hy spoedig die klein dorpie Lomark heeltemal op horings neem met midder-nagtelike ontploffings en tuisgeboude spioenasie-vliegtuie.Fransie en Joe word groot vriende en Joe help Fransie om vanuit sy rolstoel, en sonder dat hy kan praat, 'n opwindende tienerlewe te hê. Dis byvoorbeeld Joe wat besef dat Fransie se oorontwikkelde rolstoelarm van hom 'n bobaas armdrukker sal maak. Natuurlik is daar ook 'n meisie, die Suid-Afrikaanse PJ, vir wie albei seuns liefraak . . .Joe Speedboot het in 2005 by De Bezige Bij verskyn en is in 2006 met die Ferdinand Bordewijk-prys vir prosa bekroon. Meer as 300 000 eksemplare is in Nederland verkoop en die roman is in verskeie tale vertaal.
Genres & Themes
Genres
General Fiction
Buy This Book
Amazon
Paperback / Kindle
Barnes & Noble
Paperback / Nook
Apple Books
eBook
Kobo
eBook
Audible
Audiobook
Formats & Editions
Browse the different covers, formats, and publication history for this title.
eBook
eBook
First Edition
Jul 2012
Media24 Books
ISBN 079580041X
Buy
eBook
Jul 2012
Queillerie
ISBN B00BW7AQJU
Buy
Share this book
Copy link
Facebook
X (Twitter)
Email
Close
×
Expanded cover image