Hokaai, Lulu

Published
Jan 2019
Main Genre
General Fiction General Fiction

About This Book

Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie

Die groot dag het eindelik aangebreek ... Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe Lulu haar verjaardagpresent kry nie – 'n ponie!
Kort voor lank begin sy met rylesse. Eers gaan dit sukkel-sukkel, maar Lulu is in haar noppies toe sy hoor die ryskool beplan 'n piekniek in die veld. Al die ruiters en hul ponies mag spesiale kostuums dra. Lulu kan nie wag om 'n oulike kostuum vir haar en haar ponie te ontwerp nie! Sy droom immers daarvan om eendag 'n beroemde modeontwerper te word.
Maar dan loop die uitstappie onverwags skeef – en Lulu beland pens en pootjies binne-in haar grootste avontuur nóg!

Genres & Themes

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Jan 2019 Penguin Random House South Africa ISBN 0799389382
Buy